Bestuurskomitee

Wie is ons / Who we are

Soos met enige organisasie kies die lede van die Centurion Rolbalklub jaarliks, tydens die Algemene Jaarvergadering (AJV/AGM), ‘n Bestuurskomitee (BK)/MC) om namens hulle die belange van die Klub te bestuur. Die Bestuurskomitee het dan ook die mandaat om binne die raamwerk van die Klub se Grondwet, namens die lede, kontraktuele verpligtinge aan te gaan, die dag tot dag instandhouding te bedryf, gesonde finansiële stand te verseker en die nodige te doen om die beeld en status van die Klub uit te bou.

In accordance with the Club’s Constitution, members elect an incumbent for the portfolios (for portfolios and task description see the Club’s Constitution).

The Management Committee is empowered to co-op members for special projects/skills if needed.

At present one member is co-opted to deal with Communication and Membership Administration.

Tydens die AJV word daar ook vyf mans en vyf dames as keurders gekies. Hulle besluit onderling wie hulle op die BK sal verteenwoordig.

Die BK vergader minstens een keer per maand terwyl die Dagbestuur minstens een keer per week of soos en wanneer nodig byeenkom. Die Dagbestuur hanteer dringende sake en kan binne perke uitgawes goedkeur. Dagbestuur besluite word op die eerskomende BK vergadering ter tafel gelê vir die nodige bekragtiging.

Die Dagbestuur bestaan uit die President, Vise-President, Sekretaris en Tesourier. Soos en wanneer nodig kan die Dagbestuur kundiges ko-opteer.

Bestuurskomitee

Dagbestuur

Tertius van De Venter

President

082 898 6977

Karien Roos

Vise / Vice-President

083 643 0775

Albè Nel

Sekretaresse / Secretary

083 758 8018

Marieta Fourie

Tesouriere / Treasurer

082 776 7151

Bestuurskomitee

Res van Komitee

Nico Rau

Klubhuisbestuurder

082 519 9967

Ronel van Zyl

Gasvryheidsbestuurder

083 334 3991

Dalina Brits

Kroegbestuurder

083 660 9507

Dave van Oudtshoorn

Perkemeester / Greens Keeper

082 787 3953

Pieter Pretorius

Sameroeper van Keurders (Mans) asook Kompetisie Sekretaris (Mans)

082 717 0151

Dorina du Plessis

Sameroeper van Keurders (Dames) asook Kompetisie Sekretaris (Dames)

082 567 3222

Leon Smith

Rolbalontwikkeling

082 499-8998

Kirsten Mc Leod

Member Admin and Social Media

083 257 8799