Hartlike welkom! Dankie dat u ons Webwerf besoek.

Kom kuier.....kom gesels......kom ontmoet ons

Almal welkom – nooit te oud of te jonk om te kom deel in hierdie heerlike spel nie. Sosiale spel op Dinsdag- en Donderdag oggende (September tot April) vanaf 09:00 (plaatjies in 08:30) en Saterdag namiddae vanaf 14:00 (plaatjies in 13:30). Gedurend die wintermaande, Mei tot Augustus, is die plaaitjie in tye 09:00 en 13:00 onderskeidelik.

Ons goed ingerigte Klubhuis bied al die geriewe om na elke sessie gesellig te verkeer. Die twee bane is altyd in uitstekende toestand en is van die bestes in die Gauteng Noord Distrik.

Welcome! Thank you for visiting our Web Page.

Visit us for a chat and to meet our members

Join us in this fantastic sport for all ages – if you can roll a ball you are at the right age to play. Social play on Tuesday- and Thursday mornings (September to April) at 09:00 (tabs in 08:30) and Saturday afternoons at 14:00 (tabs in 13:30). During the winter, May to August, the tabs in times are 09:00 and 13:00 respectively.

Our well managed Clubhouse offers a relaxing and social environment. The two bowling greens are well groomed and counts under the best in the Bowls Gauteng North District

Centurion Rolbal / Centurion Bowls

Klub Gebeure / Club Happenings

Kalender/Calendar

Neem kennis van beplande gebeure by die Klub. Waar nodig word meer informasie nader aan die gebeurtenis geplaas.

Take note of upcoming events at the Club. Where necessary, more detail will be published, closer to the event.

Kompetisies/Competitions

Lede word aangemoedig om aktief aan die verskillende kompetisies deel te neem. Aktiewe deelname help om u Rolbal vaardigheid te verbeter en gee u die nodige blootstelling om ook op Streeks- en Nasionale vlak deel te neem.

Verskeie kompetisies word aangebied - Enkelspel, Parespel, Driespan en Vierspan. Slegs mans of slegs dames of gemeng waar moontlik.

Kennisgewingsbord/Notice Board

Notices of happenings in and around the Club eg Flyers from other Clubs, notices of a general nature relevant to the Club.

Meer oor / More about

Rolbal / Bowls

Grondwet en by-wette van Klub

Die Grondwer van die Klub en ondersteunende dokumente asook sake wat hiermee verband hou

Spelreëls van Rolbal / Laws for Bowls

Laws of the Sport of Bowls SA Edition, Domestic Regulations, etc.

Afrigting / Coaching

Wie is ons afrigters en advies/wenke oor die spel.

Klub Beleid / Club Policies

Fotobeeld / Photo Gallery
Nuus

Jongste Gebeure / Latest Happenings

Testimonials / Getuigskrifte

Lede se Siening / Members View

FAQ

Algemene Vrae

Wil u meer weet oor die Klub, die spel Rolbal of enige ander verwante saak? Skakel gerus met een van die Dagbestuurslede. Kyk asseblief na die onderstaande vrae en antwoorde – Moontlik is die antwoord daar.

Enige ouderdomgroep kan rolbal speel.  Hoe jonger `n persoon begin hoe beter.  Indien jy ‘n bal beheersd kan rol kan jy afrigting kry en speel. 

Klubledegeld en affiliasie fooi (BY Rolbal SA en Gauteng Noord) is jaarliks betaalbaar.

Vir die jaar wat op 30 Junie 2024 eindig is dit R2 140.00 vir lede van 75 jaar en ouer en

R2 350.00 vir die jonger lede

Maak kontak met die Sekretaris van Centurionrolbalklub Hermien Velleman;  secretary@centurion-bowls.co.za.  `n Aansoek vorm sal voltooi moet word waarna `n Afrigter toegeken sal word wat u deur die res van die proses sal neem.

Aanvanklik is geen toerusting ter sprake nie.  Die klub sal help met rolbal balle totdat die opleiding periode afgehandel is waarna eie rolbal balle aangeskaf moet word.  Vir opleiding moet plat skoene gedra word sonder enige hakke.  Kop bedekking teen die son en sonskerm word aanbeveel.

Uiteraard benodig u ‘n stel van 4 rolballe. Gebruikte balle in ‘n drasak is gewoonlik teen redelike pryse beskikbaar. U afrigter sal u adviseer oor watter grote bal u moet aanskaf. Mbt die kleredrag is die belangrikste vereiste dat gemaklike plat skoene gedra word. Skoene met hakke beskadig die speel oppervlakte. Gemaklike drag van u keuse kan gedra word behalwe op Saterdae en wanneer kompetisies gespeel word – dan moet Klubkleure gedra word. Die Klubhemp en wit of groen broek.

Initially coaching is done on a one-to-one basis.  If the entire family and friends want to receive coaching, the necessary arrangements should be made with the Club Secretary.

Social play takes place every Tuesday and Thursday mornings; play starts at 09:00 as well as Saturday afternoons, play starts at 14:00.

As the skill level progresses, you will also be able to participate in league games as well as club and other competitions which can include fund raisers at other clubs as well as Centurion Bowls Club.

Ja, die fasiliteite is beskikbaar.  Kontak kan gemaak word met die Sekretaris by; secretary@centurion-bowls.co.za om die beskikbaarheid en koste daaraan verbonde te bepaal.

Ja, Centurionrolbalklub neem deel aan liga spel in die Gauteng Noord Distrik. Tans is daar drie Dames en drie Mans spanne van 8 lede elk, wat in verskillende Liga Divisies speel. Liga wedstryde word jaarliks vanaf Oktober tot Februarie gespeel

Daar word `n verskeidenheid van klub kompetisies aangebied gewoonlik nadat die liga seisoen afgehandel is.  Alle lede van die klub is welkom om vir die kompetisies in te skryf.

Deposito van R500.00 per leerling is betaalbaar. Wanneer leerling klaar is met afrigting en aansluit by die Klub, word dit teen ledegeld vir die jaar verdiskonteer. Andersinds word dit verbeur. Die duur van die afrigting hang af van die beskikbaarheid van die leerling om afrigting sessies by te woon en die vordering wat die leerling maak

Tydens sosiale spel is enige sinlike kleredrag aanvaarbaar.  Die kritiese stuk kleredrag is die plat skone (hardloop skoen tipe)

Daar is voorgeskrewe klub kleredrag wat gedra moet word tydens spel op n` Saterdag middag en tydens klub kompetisies, liga spel en wanner die klublede die klub verteenwoordig by ander speel geleenthede buite die klub.   Die klub kleredrag word via die klub aangeskaf; kontak die sekretaris.

Ja, as u geaffilieer is by Rolbal Suid Afrika kan u landswyd rolbal speel

Bowls is more about finesse than physical strength, which means that many people who are disabled in one way or another can not only derive a great deal of enjoyment from the game of bowls but can achieve good levels of success.   In recent years a range of specialised equipment has been developed with the support of disability bowls.

Tans (Maart 2024) is daar 137 aktiewe lede in die klub

  • No. People of all ages can bowl. Lawn bowling is a game that is played by youngsters and by seniors and a participant can get a surprising amount of exercise during a game. You will get your exercise by the walking back and forth as the ends are played, by the bending, stretching and the thrust required to deliver 3 or 4 bowls each end, and by the bending to gather the bowls.
  • We have casual games that our new bowlers feel quite comfortable in playing. We have games where the competition is definitely present.
  • The game is easy to learn but challenging to master and once someone who is not a senior tries the game, it becomes obvious that there are challenges a-plenty. That is why it is not just a game for seniors. However, the beauty of the game is that seniors can take advantage of their finely-honed skills and still bowl competitively. It is a game of touch and strategy and for that, you are never too old or too young.

On average about three hours

Absolutely. Most of our bowling at Centurion Bowls Club, has women and men bowling together.

Daar is twee perke wat elke 6 x bane het waarop gespeel kan word

Dankie aan ons borge / Thank you to our sponsors