Lief & Leed

Die skielike heengaan van ‘n geliefde lid, Louie Weber op 24 Oktober 2024, was onverwags. Aan Stephan en die gesin ons innige meegevoel en sterkte op die pad vorentoe