Herstel sitkamerstoele

Mari Flint het die uitdaging aanvaar om die sitkamer stoele te herstel en skoon te maak. Sy het dadelik vir Dawn de Beer “gekontrakteer” om die voorkante van die leunings te herstel.

Baie dankie Dawn vir ‘n groot taak welgedaan!

Dawn Herstel stoele-2024-05-06-voor
Dawn Herstel stoele-2024-05-06
Dawn Herstel stoele-2024-05-06 na