
Geluk aan die Mans Vierspan wat die kwarteindrondte in die Gauteng Ope gehaal het. Op die foto (van l na r) Pieter Pretorius, David Engela, Hadri Roux en Jaco Immelman. As reserwe moes Barend Lundie in die laaste rondte sy kant bring. Welgedaan julle
Fondsinsameling