Barnyard – Son 30 Jun 2024

Skud julle vêre (en lywe) reg vir Barnyard op Sondag 30 Junie 2024 om 14:00. Daar is tafels vir 10 of 8 persone beskikbaar of losstaande sitplekke op die gallery.

Ons het 120 kaartjies om te verkoop – teen R200.00 /paar. (R100/persoon).

Laat weet asb vir Elize du Plessis (082 809 3903) per persoonlike WhatsApp of u ‘n tafel of losstaand sitplekke gaan neem.

Meer informasie oor die te ete ens op die WhatsApp Geselsgroep

Sien jou daar!! Onthou die oorpluisies!

Similar Posts